Korpus: afr-za_web_2020_300K

Weitere Korpora

2.5.15 Distribution of Letter O in Sentences

Number of sentences containing a fixed number of occurrences of the specified character


Gnuplot diagram

# of occurrences # of sentences Sample sentence
0 14052 "12 Julie 2015, het my sielsmaatjie sy laaste asem uitgeblaas.
1 26978 • 1723 Die Kruiskerk word in gebruik geneem.
2 35935 "24 uur per dag - Borg aansoeke te alle tye, deur die jaar - skakel net 072 604 5324 "
3 38137 ¾ kop. Swart sterk koffie – hou 2 eetl.
4 36713 • 1 Pakkie soppoeier per 5 tot 6 persone.
5 32177 • 1 Kronieke 21:16 Toe Dawid opkyk en die engel van die Here tussen hemel (sterrehemel) en aarde sien staan met sy ontblote swaard in die hand.
6 27494 • 25 Affies is in die Blou Bul-spanne opgeneem wat gedurende die Julie-vakansie in provinsiale toernooie gespeel het.
7 21944 • 2 Tim. 4:7 – “Ek het die goeie stryd gestry; ek het die wedloop voleindig; ek het die geloof behou.”
8 17606 …(10) Maar God het dit aan ons geopenbaar, want die Gees ondersoek alle dinge, ook die dieptes van God.
9 13550 Aan die ander kant ervaar die bewussyn homself as 'n veranderlike, oortollige ('unessential'), verwarde en perverse individu, wat onderworpe is aan die volslae toevalligheid van 'n ongeluk.
10 10133 ½ koppie mango- of papajablokkies, met 1 teelepel oplosbare vesel oorgestrooi.
11 7564 Aai&aai se eie stash is nou uitgeput, so oor en uit (hoop joune hou nog en dit is goed en nog sterk).
12 5668 Aanbieders Theo Vorster en Rozanne McKenzie gesels met Ferdie Meyer, die direkteur van BFAP asook met Gerhard Schutte, die Hoof Uitvoerende Beampte van die Rooivleisprodusente-organisasie.
13 3971 Aan die anderkant van die munt het separatistiese bewegings, soos die Parti Quebecois van Kanada, onder meer voorbeelde, onmiddelik Kosovo aangegryp as sou dit sesessie kondoneer.
14 2854 Aan beide hierdie groepe word in ’n sekere mate populêr ’n hoër geloofwaardigheid oor spesifiek geloofsake gekoppel, naamlik weens die verskillende tipes egtheid wat daarrondom beleef word.
15 1823 Aan die ander kant, as jy uit dankbaarheid vir jou verlossing jou medegelowige en die ongelowige genade betoon en vergewe, sal jy toegelaat word om elke dag van God se genadepoel te drink – en dit sal jou lewe elke dag inspireer om dankbaar te lewe!
16 1302 Aangesien die leerders alles verniet ontvang, voel die ouers dat die leerders in alle opsigte die skool se verantwoordelikheid is. “Ouers dink dat dit die skool se verantwoordelikheid is om kinders op te voed” (Deelnemer J).
17 791 Aangesien besonderhede rondom die genoemde teologiese verwikkelings in detail in die genoemde Vox Viva tydskrif uiteengesit word, fokus ons slegs oorsigtelik op enkele hoofmomente.
18 507 Aanbidding: kom voor God / buig voor Hom en verwonder jou oor God – dink na of terug oor wat jy al beleef het, of sit net in liefde aan Sy voete – in stilte; aanbid Hom.
19 333 AAS/AAHS gaan gewoonlik gepaard met ‘n paar ander probleme, soos Opponerende Sindroom, Gedragssindroom, Leerhindernisse of Gemoeds- en Angsstoornisse, wat ook aangespreek moet word.
20 194 Aangespoor deur die stigting van ’n paar bloeiende spin-en-weefskole in die Vrystaat deur Emily Hobhouse en ander ná die Anglo-Boereoorlog, het hy hom, ongelukkig sonder veel sukses, beywer vir die stigting van ’n soortgelyke skool op Beaufort-Wes.
21 116 Afhangende van die graad van betrokkenheid by die Jode, hou baie Christene loofhittefeeste of "Shabbatte" met ander Joods-Christelikes of selfs met ortodokse Jode, of sommige Christene onderhou gewoon Joodse gebruike en wette.
22 75 Antwoorde op gebede voor dit nog gebid is. Getuienis van herstel en heling voor daarvoor gesmeek is… Voor daarvan geweet is… Lewe in oorvloed… Hoe groot ons beskerming… Hoe ryklik is ons seëninge nie… God wat genees.
23 41 Boeliegedrag word beloon: Die meeste kinders doen nie hierdie opsetlik nie, hoewel die oortreder per ongeluk beloon word wanneer die slagoffer opgee, soos byvoorbeeld om hulle snoepiegeld of besittings vir die boelie te gee.
24 17 As dit nie noodsaaklik is om jou e-pos te kontroleer nie, maak seker dat dit nie op jou telefoon deurkom of maklik toeganklik is nie, anders gaan jy in die versoeking kom. Dit geld ook ander tegnologiese toestelle soos selfone.
25 10 Die kinderdoop is die sterkste teken van die voorkomende genade van God, dws. dat God na ons kom, voordat ons na Hom kan kom; dat Hy ons liefhet, voordat ons Hom liefhet; dat Hy aan ons die heil skenk, selfs voordat ons nog daarom vra.
26 5 Bossie Renoster is gevolglik gebore en Brandt sê dat sy bestaan veeldoelig is: "Ons het op 'n renoster vir ons skool se simbool besluit, omdat dit vir ons ook 'n geleentheid bied om ons steun teenoor die anti-renosterstroping veldtog te betoon.”
27 4 Abraham word dus hier vir ons as ons voorganger in die geloof, of “geloofsprototipe” gestel in wie se spore ons moet volg deur te glo soos wat hy ook geglo het, om uiteindelik as kinders van Abraham en daarom ook erfgename gereken te word.
29 3 Hoërskool Garsfontein, Afrikaans Hoër Meisieskool, Afrikaans Hoër Seunskool, Hoërskool Monument, Hoërskool Nelspruit, Hoërskool Boland Landbou, Hoërskool Wilgerivier en Hoër Tegniese Skool Middelburg het onder meer meegeding.
30 2 Hoërskool Porterville bied ook 'n groot Bulfees (rugby en netbal) jaarliks aan waarby groot skole soos Boishaai, Monument, Hoërskool Oudtsoorn, Robertson, Hopefield, Noord-Eind, Calvinia, Hendrik Louw, Grootte Schuur en vele ander skole deelneem.
32 1 Die A-spanne neem deel in die A-liga wat bestaan uit Afrikaans Hoër Meisieskool; Hoërskool Centurion; Hoërskool Montana; Hoërskool Pretoria Noord; Hoërskool Wonderboom; Hoërskool Overkruin en Hoërskool Hartbeespoort.
1144 msec needed at 2021-07-21 09:01